FW de Klerk, jy is nie ‘n verraaier nie!
Ek moet reageer op die swartgallige kommentaar op 'n artikel waar 'n onderhoud gevoer word met FW de Klerk op Beeld (Verraaier? Daai naam pla hom nie). 'n Mens kan amper nie glo so 'n artikel kry die massa negatiewe reaksie wat dit kry nie. Kommentaar na kommentaar word "verraaier" soos uit 'n fabriekaanleg gepomp, [...]
Afrikaanse Snuffelgids: voetstoots.net
Daar is nou 'n Afrikaanse snuffelgids op die internet! Dis nog splinternuut. Gaan kyk by www.voetstoots.net. Daar is 'n hele rits kategorieë om van te kies: Aankondigings Antiekware, Versamelstukke Baba, Kleuters, Speelgoed Besighede, Dienste Betrekkinge Boerdery, Industrie Boeke Eiendom – Te Koop Eiendom – Te Huur Elektroniese Goedere Gesondheid, Skoonheid Handwerk Huis, Lewensstyl Juweliersware, Horlosies [...]
Monique – Afrikaanse Dansmusiek Op Sy Beste
Lyk my hierdie girl gaan die eerste Afrikaanse maestro van die dansvloer word …