Afrikaanse Snuffelgids: voetstoots.net
Daar is nou 'n Afrikaanse snuffelgids op die internet! Dis nog splinternuut. Gaan kyk by www.voetstoots.net. Daar is 'n hele rits kategorieë om van te kies: Aankondigings Antiekware, Versamelstukke Baba, Kleuters, Speelgoed Besighede, Dienste Betrekkinge Boerdery, Industrie Boeke Eiendom – Te Koop Eiendom – Te Huur Elektroniese Goedere Gesondheid, Skoonheid Handwerk Huis, Lewensstyl Juweliersware, Horlosies [...]
Op soek na ‘n intilligente rolprent asseblief!
Wanneer was die laaste keer wat ons 'n ordentlike rolprent in Afrikaans gesien het? Was daar ooit 'n ordentlike rolprent in Afrikaans? Vertel my as jy van iets weet. Tensy jy 'n aanhanger van slapstick comedy is, is die jongste vrystellings maar baie vlak – dit lyk my ons kan nie Leon Schuster of Willie [...]
Goeie Artikel / Brief – Gaan Lees
Gaan lees hierdie goeie artikel (of te wel, brief) deur 'n Chrisvis van Witbank, "Moenie agterbly, ruk jou reg en presteer jouself in voorspoed in", geplaas in die Beeld. Amen vir die positiewe gesindheid wat die Nadenker openbaar!