Waar in die heelal is ons nuwe tuiste?
(Prent geneem van http://www.nasa.gov/mission_pages/hubble/exoplanet_transit.html) Volgens Stephen Hawking is die enigste hoop vir die oorlewing van die mens om die ruimte te koloniseer. Ons hulpbronne is besig om op te raak. Dit laat 'n mens dink. Tans eksperimenteer NASA met maniere en idees hoe mense vir jare ruimtereis kan oorleef, selfs waar generasies opmekaar volg aangesien [...]
Monique – Afrikaanse Dansmusiek Op Sy Beste
Lyk my hierdie girl gaan die eerste Afrikaanse maestro van die dansvloer word …
Positiewe Identiteit – Positiewe Denke
Afrikaners is nie meer muishonde nie – dankie Tim du Plessis (Muishond vel is afgeskud). Soos die liedjie De La Rey De La Rey sinspeel, is daar niks verkeerd daarmee om 'n eie trots en positiewe identiteit te hê nie. Maar laat dit 'n trots wees wat nooit tot 'n meerderwaardigheids-kompleks ontwikkel nie, en laat [...]