Bladsye

Argief vir die "Kultuur" kategorie

Monique – Afrikaanse Dansmusiek Op Sy Beste

Lyk my hierdie girl gaan die eerste Afrikaanse maestro van die dansvloer word …

Op soek na ‘n intilligente rolprent asseblief!

Wanneer was die laaste keer wat ons 'n ordentlike rolprent in Afrikaans gesien het? Was daar ooit 'n ordentlike rolprent in Afrikaans? Vertel my as jy van iets weet. Tensy jy 'n aanhanger van slapstick comedy is, is die jongste vrystellings maar baie vlak – dit lyk my ons kan nie Leon Schuster of  Willie [...]

Die Kommandokorps: ‘n Oorlog van die (Boere-)bewussyn

Na so 'n bietjie gesoek kan mens die webtuiste van die Kommandokorps in die hande kry. Dit is 'n geregistreerde Artikel 21 sekerheidsmaatskappy gestig deur ou weermag offisiere wat hulleself  toespits op die beveiliging van mense, of beter gestel, die opleiding en bewapening van die Boerevolk of kamerade teen die "vyand". Hulle doel is onder [...]