FW de Klerk, jy is nie ‘n verraaier nie!
Ek moet reageer op die swartgallige kommentaar op 'n artikel waar 'n onderhoud gevoer word met FW de Klerk op Beeld (Verraaier? Daai naam pla hom nie). 'n Mens kan amper nie glo so 'n artikel kry die massa negatiewe reaksie wat dit kry nie. Kommentaar na kommentaar word "verraaier" soos uit 'n fabriekaanleg gepomp, [...]
Intellektuele self-opoffering namens Afrikaners?
Wat ek voorheen geskryf het oor Dan Roodt blyk tog waar te wees. Leierskap is nie hier te vinde nie. Kyk maar die video onder. Maar tog is daar baie wat hulle eie Boere republieke beplan en voorgee dat hulle aan te hoofd van de eie volksraad zijn staan. Dis jammer julle was ook nie op [...]
Indrukke van 2010 sokker-toernooi
So 'n paar dinge wat vir my uitstaan omtrent die 2010 hoe-ha: Eerstens, die hele toernooi blyk 'n reuse sukses te wees. Geluk aan Danny Jordaan en sy span. As die regering maar net so professioneel kan wees. Vir 'n rukkie het Suid-Afrikaners iets in gemeen gehad. Dit is 'n wenresep vir samewerking en 'n [...]