Bladsye

Argief vir die "Musiek" kategorie

Monique – Afrikaanse Dansmusiek Op Sy Beste

Lyk my hierdie girl gaan die eerste Afrikaanse maestro van die dansvloer word …

Die Antwoord: galbraak of deurbraak?

'n Mens kan nogal beindruk wees met Afrikaanse musiek vandag. Kom ons wees nou eerlik, wie van ons het na Afrikaanse musiek geluister op skool? Maar vandag kan die jeug hulleself verlustig aan Die Heuwels Fantasties en Straatligkinders, om net 'n paar op te noem. Maar kyk na hierdie klomp. Hulle is 'n mengelmoes van [...]