Op soek na ‘n intilligente rolprent asseblief!
Wanneer was die laaste keer wat ons 'n ordentlike rolprent in Afrikaans gesien het? Was daar ooit 'n ordentlike rolprent in Afrikaans? Vertel my as jy van iets weet. Tensy jy 'n aanhanger van slapstick comedy is, is die jongste vrystellings maar baie vlak – dit lyk my ons kan nie Leon Schuster of Willie [...]
Positiewe Identiteit – Positiewe Denke
Afrikaners is nie meer muishonde nie – dankie Tim du Plessis (Muishond vel is afgeskud). Soos die liedjie De La Rey De La Rey sinspeel, is daar niks verkeerd daarmee om 'n eie trots en positiewe identiteit te hê nie. Maar laat dit 'n trots wees wat nooit tot 'n meerderwaardigheids-kompleks ontwikkel nie, en laat [...]
Wat se tipe Afrikaner is jy?
Antropoloë het verskeie kultuuraspekte geïdentifiseer wat tot 'n etniese identiteit bydrae. Onderhewig aan die sosiale konteks waarin mense hulleself bevind, kan hierdie kultuuraspekte of verander, of meer staties wees, maar dit is gewoonlike 'n kombinasie van die oue en die nuwe. Mense kan of eng vashou aan kultuurgebruike (primordialisme), of aanpas by nuwe ekonomiese of [...]